Die Afrikaanse rolprentbedryf gaan van krag tot krag en Afrikaanse fliekvlooie kan nou weer uitsien na ‘n splinternuwe film, dié keer ‘n animasiefilm Die Sneeukoningin. Dié fliek is gegrond op die eeu ...
In 1901, terwyl die Anglo-Boeroorlog in Suid-Afrika woed, word Boere-kryger Willem Morkel (Stian Bam) se vrou en engiste kind deur Britse soldate vermoor. Willem word gevange geneem en verban na die ...
MET die stralende sukses van die Suid-Afrikaanse 3D-animasie industrie kom daar nog ’n belowende kreatiewe span na vore. Uligu Animasie en Montana Studios het hulle eerste produk in die vorm van ’n ...